PolishForums LIVE  /  Archives [3]    
 
Archives - 2005-2009 / Life  % width54

Any South Africans in Wroclaw?


away guy  10 | 343  
22 May 2007 /  #31
Fok lyk vir my daar is klomp Saffas in Poland hell .
elaine  - | 12  
22 May 2007 /  #32
Fok ou, hoe lank is jy al hier? Jy klink baie baie baie gatvol! Moenie vir my se dit word erger nie, ek dog dit word net beter?
away guy  10 | 343  
22 May 2007 /  #33
Ek is nou hier vir al so 11 maande , ek is met n Pol ge troud en jy ?
elaine  - | 12  
25 May 2007 /  #34
Ja, ek is 'n maand gelede met 'n Pool getroud, en bly nou so 5 maande hier. Waar is jy oorspronklik vandaan?
away guy  10 | 343  
25 May 2007 /  #35
Ek was in PE ge bore , maar toe trek ons KBY toe , so jy kan maar se altwee. hahaha My afr is maar kak my Pa is Afr en Ma is Eng.
elaine  - | 12  
26 May 2007 /  #36
Waar bly jy in Poland? Wat se tipe werk doen jy? Is jy van plan om permanent hier te settle? Dink jy ons is beter af hier as in SA?
awat guy  
26 May 2007 /  #37
Ek is in Podlasie district, Ek gee engels hier callan method en ek is in die diamant bedryf. Ek is vir plan om hier te bly want my vrou will nie haar ouers hier los nie en so aan .....Nee wat ek kan in Poland of SA bly no problem. Ek sal maar sien hoe loop dinge , ek se vir my vrou SA is leker maar sy is baie tight met haar ma en pa. Wat van jou ? Watse werk doen jy en gaan jy hier bly ? Se maar alles.....
elaine  - | 12  
26 May 2007 /  #38
Ek gee ook engels, werk vir 'n skool en individueel. Ek en my man het in Engeland ontmoet toe ons altwee daar gewerk het, maar het besluit om Poland toe te kom aangesien hy twee kinders het en hulle meer wou sien. Op die oomblik is ons van plan om hier te bly, maar my man sukkel om 'n ordentelike werk te kry en die salarisse hier kan maar lekker kak wees. So as dinge nie baie beter word met sy werk nie, sal ons miskien trek. Ek het ook nie 'n probleem om enige plek te bly nie so ons sal maar sien. My laaste vraag, kan jy al Pools praat?
Zgubiony  15 | 1274  
26 May 2007 /  #39
It is an english language forum :)

Interesting looking language though. Very short words and partial English...this is an African language? I thought SA was British.
espana  17 | 942  
26 May 2007 /  #40
It is an english language forum :)

is good this forum look like europa awake and elaine are building a good friendship......good for they!!!!!!!!
Wroclaw  44 | 5359  
26 May 2007 /  #41
They're talking about the usual things. How long have you been here ? What are you doing ? Why are you in Poland ?
elaine  - | 12  
26 May 2007 /  #42
I didn't mean to be rude, it was just really good to chat to someone that is also able to speak Afrikaans. It's one of the 11 official languages of South Africa. And yes, we were just asking about the usual things like Wroclaw said. Back to english now...
away guy  10 | 343  
27 May 2007 /  #43
Ja wat Elaine so gann die dinge aan.. Ja ek kan so klien stukke in Pools praat en ken a klomp worde maar om die woorde in sentences te sit is maar blady kak hahaha Maar ek leer nie ek tell maar net die worde en goed op.Het jy skype of msn ?

Nou waar is jy Eliane jy moet praat jong !
Wroclaw  44 | 5359  
28 May 2007 /  #44
Nou waar is jy Eliane jy moet praat jong !

Espana, I think that's directed at you.
BlouBul  
4 Jun 2007 /  #45
I live quite a distance from Wroclaw: I live in Warsaw. But it's nice to *hear* some Afrikaans again. I also just want to say to klacz that South Africans as a nation support each other, and we feel at home as soon as we make contact with one of our own in a strange country. If any Afrikaner wants to talk Afrikaans I'd love to chat. I'm normally found on vriende.com
elaine  - | 12  
5 Jun 2007 /  #46
Howzat Bloubul!

I'll have a look on vriende.com. So good to know there's other South Africans out here, I really miss speaking afrikaans, I'll be in contact soon...
unicornes  1 | 99  
5 Jun 2007 /  #47
Fok lyk vir my daar is klomp Saffas in Poland hell .

what does it mean? sounds funny:P
FISZ  24 | 2116  
5 Jun 2007 /  #48
Yeah...almost dutch looking but much shorter :)

help!!! my daar is klomp!!! lol
away guy  10 | 343  
6 Jun 2007 /  #49
I live in Warsaw

Hell BlouBull wat se jy ? Eks met n Pol ge troud , ek sien jy is a engineer, waar kry jy so werk ? Het jy baie vriende in Warsaw ?
Springbok300  
23 Sep 2007 /  #50
NO, Saffa means South African. I dont want tp be here i have to be here cause my wife is scared of SA and she wants to be near her folks . :-(

hey man,my names`Willem, can you tell me what to do to get married in poland,im from South Africa,my girlfriend from poland,been living together for over 3 years now,here in uk. what requirements do i need? thanks
QWSAW  
6 Oct 2007 /  #51
I am from CPT and marryng a Polski - heard that the Polish govt are quite strict about marriages. You need birth certificate and other docs and have to get married twice at the registry office in Poland at least go there twice. - all I know so far.
Bushman  - | 7  
10 Oct 2007 /  #52
Hi ouks, hoe gaan dit met almal? ek is nuut in Poland, lewe nou in Siedlce, werk as onderwyser... soos meeste mense, ek het n vroumens gevolg...enige Saffa's wat naby my woon? sal pret wees om so nou en dan te ontmoet, bietjie Afrikaans gesels... eks n engelsman, maar my afrikaans is nie te sleg nie :-p laat weet julle!! Ant

Please read the first rule of the forums. You must keep your posts in English. Thank you.

oki, in english : any Saffa's living in or around Siedlce? or even Warsaw... moved here a few weeks ago, wouldn't mind speaking some of the old language :-)

Get in touch!
iceman  - | 6  
14 May 2009 /  #53
Hi, I know this is an old post but still wondering how many Saffers are out there??
Sabina1  
24 Jul 2009 /  #54
Hello,

from Krakow. My sister and I are both living here and are South Africans. Thinking of forming a club so that it will be easier to get in touch with other South Africans. Perhaps one already exists?

Does anyone know?
Thanks!

Archives - 2005-2009 / Life / Any South Africans in Wroclaw?Archived